Publications

HJS het vroeg reeds besef hoe belangrik dit is om gebeurtenisse en prestasies op skrif te stel. Dit het tot ‘n trotse tradisie van skoolpublikasies gelei.

In 1908 Paarl Boys’ published their first yearbook, consisting of writings of learners and highlighting achievements. Since 1989 the yearbook was published under the name Boishaaier. 

Boishaaier

2020

Die Klipkopkletter is ‘n bundel bestaande uit die beste van die seuns se poësie en ander kreatiewe skryfwerk.