History
The school has a rich history dating back to February 1868 and one that learners, parents and alumni are proud of.
Die klein, tingerige twygplantjie wat die beginjare van die Paarl First Class School in 1868 gekenmerk het, het in ‘n sierlike, groot, bladryke boom ontwikkel wat die trots is van ‘n steeds groeiende gemeenskap van leerlinge, ouers, onderwysers en oud-leerlinge.
The tree that grows in the Paarl is not only a symbol of survival through hard seasons of need and suffering, but especially of beauty, mighty growth and refreshing shade.”
Mr Tom Engela, Headmaster (1975-1989)
If these walls could talk…
1868–1900
Op Woensdag 15 Julie 1868 maak ‘n nuwe skool in die Paarl amptelik sy deure oop. Aangesien geskikte geboue om die skool te huisves skaars was, is HJS vir die eerste deel van sy geskiedenis gehuisves in ‘n pakhuis langs die Zeederbergplein in die Bo-Paarl.
1900–1908
The school building was completed at the beginning of July 1900 and normal school activities started on 18th of July.
The first hostel, Monte Bello, was completed shortly afterwards, in January 1901. Further hostels to be added were Bellevue (1904), Villieria (1907), Berlijn (1908) and Imhoff (1921). None of the hostels are used as such today. Bellevue and Imhoff were demolished and replaced, while the original Villieria and Berlijn no longer belong to the school.
1909–1912
In 1909 is die skoolsaal aangebou en ‘n nuwe Wetenskap- en Houtwerkvleuel is in 1912 voltooi.
1915–1962
In 1915 is ‘n ry klaskamers langs Auretstraat aangebou.
In 1936 is Werda-koshuis gebou en in 1939 is ‘n tweede verdieping en ‘n biblioteek en gimnastieksaal tot die skool se hoofgebou toegevoeg.
In 1940 is nog ‘n ry klaskamers gebou, in 1961 ‘n nuwe Imhoff-koshuis in Auretstraat en in 1962 ‘n Houtwerkvleuel.
1980–1983
Op 16 Oktober 1980 is die skool se swembad amptelik in gebruik geneem.
In Februarie 1981 is daar begin om die bestaande gebouekompleks op te knap, te verander en uit te brei. Die nuwe gebou, wat bestaan het uit ‘n nuwe skoolsaal, ‘n nuwe laboratorium- en klaskamerblok en ‘n nuwe omskepte Houtwerkblok is gedurende 1938 in gebruik geneem.
2008–2018
The introduction of two new subjects, ICT (in 2008) and IT (in 2011), necessitated two new computer rooms. These were created within the current buildings. Furthermore, all classrooms in the school are now equipped with a computer, data projector, internet access and, in some cases, interactive whiteboards.
On 20 July 2018 a new computer centre with all the newest technology was opened.
Skoolhoofde oor die jare…
- 1868–1873 Eerwaarde G Jeffreys
- 1873–1876 J Hoffman
- 1876–1877 T Walker
- 1878–1882 H Nixon
- 1882–1887 B le Roux
- 1887–1888 J Zahn
- 1889–1895 J Rettie
- 1896–1896 CEZ Watermeyer
- 1897–1901 MC Fourie
- 1901–1924 PJ du Pré le Roux
- 1924–1940 SJ Malherbe
- 1941–1958 GJ Pretorius
- 1959–1960 Dr JAC Visagie
- 1961 HA Lambrechts
- 1962–1966 Dr PS Meyer
- 1967–1974 CD Koch
- 1975–1989 T Engela
- 1990–2007 L Knoetze
- 2007– D Swart
Pro Patria
“For our tomorrow, they gave their today.”
Word die land – of die wêreld – in oorlog gedompel, word dit ook in die skool gevoel. Die eerste stryd wat die Hoër Jongenskool intens geraak het was die Anglo-Boereoorlog. Alhoewel die skool in die Brits-beheerde Kaapkolonie geleë was, was daar ook seuns van beide Boererepublieke in die koshuis. Die afloop van die oorlog het sy eie probleme vir die skool gebring, soos die manne van kommando af teruggekeer het en hardebaarde wat gewere beter as griffels geken het, het skielik in die skoolbanke gesit.
Even though the two world wars that ravaged the world, was fought on foreign soil, the Boys’ High family did not come out without scath. During the First World War, eleven old boys paid the highest price. And the list of old boys who died in the Second World War took up more than three pages in the yearbook of 1946. The same yearbook gave recognition to old boys like Joseph de Kock who received a Bronze Star from the United Kingdom, for his courageous actions in Italy.
In true Boys’ High form, another old boy and soldier, Billy Richards formed a rugby team in the last days of the war. This team went on to beat teams from the British army, as well as France and Germany.
“Many of them took up arms to defend their liberty, their lifestyles and their value systems against the onslaught of tyrants and evil ideologies. The outcome of this is a modern world where individual and minority rights are high on the agenda and where multiparty democracy is the predominant and most acceptable political system. For this legacy we pay tribute to the brave warriors of this century.”
Louis Knoetze, Skoolhoof (November, 1999)
Boishaaiers wat naam maak…
Springbokke
- 1906 Boy de Villiers (senter)
- 1910 Cocky Hahn (vleuel)
- 1912 – 1913 Louis Louw (slot)
- 1921 – 1928 Theunis Kruger (haker)
- 1924 Johnny Bester (senter)
- 1924 Champion Myburg (skrumskakel)
- 1928 – 1938 Boy Louw (slot, flank, agtsteman)
- 1931 – 1933 Vernon Geere ( slot, flank)
- 1931 – 1938 Fanie Louw (voorry,flank)
- 1937 – 1938 Ben du Toit (flank, agtsteman)
- 1949 – 1953 Ryk van Schoor (senter)
- 1955 – 1956 Theunis Briers (vleuel)
- 1956 – 1961 Piet “Spiere” du Toit (voorry)
- 1960 – 1971 Mannetjies Roux (vleuel, senter)
- 1963 – 1965 Johan “Haas” Schoeman (flank)
- 1981 – 1989 Carel du Plessis (vleuel)
- 1997 Wium Basson (slot)
- 1998 – 2003 Corne Krige (flank)
- 2004 – 2014 Guthrö Steenkamp (stut)
- 2013 Frans Malherbe (stut)
- 2019- Thomas du Toit (stut)
Skrywers & Boeke
- Japie Basson
- Troy Blacklaws
- Naas Breytenbach
- Jerry Buirski
- Fred S Crafford
- Dr Ebbe Dommisse
- Gavin Fisher
- Eugene Marais
- Loftus Marais
- Karel Schoeman
- Oswald Rall Theart
- Dr Pierre van der Spuy
- Dr Danie Visser