Boishaaiers
HJS is soveel meer as net sy fasiliteite of sy prestasies op sport- en akademiese gebied. ‘n Skool bestaan ook uit mense en kan slegs suksesvol wees indien hierdie mense mekaar ondersteun. In HJS is dit die Boishaaiers (ons leerders, personeel, ouers en oudtudente) wat so as ‘n span saamwerk tot voordeel die skool.
At Boys’ High we are especially proud that so many of our parents are Old Boys’ themselves and some of our boys are even the third or fourth generation of Boishaaiers in their family.