Houses
HJS spog met ’n ryk koshuistradisie wat bestaan uit vier legendariese koshuise waar seuns aangemoedig word om hul volle potensiaal te bereik en hul talente uit te leef.
Alhoewel elke nuwe lewensfase ‘n leerproses in die lewens van HJS-leerders (en oudleerders) is, is dit inderdaad ‘n gegewe dat die jare van koshuisbewoning ‘n onuitwisbare en integrale deel vorm van elke koshuisbewoner se belewing van die essensiële wese van die Hoër Jongenskool Paarl. Koshuise van hierdie instelling het oor baie jare ontwikkel as bakermat in die ontwikkeling van bewoners se persoonlikhede. As sodanig het dit ‘n integrale rol gespeel in die vorming van seuns as selfgeldende, verantwoordelike individue – ‘n tradisie wat vandag steeds geldig is.
Imhoff
Daghuise
Dorpsleerders word in drie daghuise, Berlijn, Zeederberg en Villiera ingedeel, wat hulle die geleentheid gee om op gelyke voet met die koshuisleeders aan interhuiskompetisies deel te neem.
Berlijn
Zeederberg
Villieria
Prospective boarder
As a school we are very fortunate and privileged to host our Grade 8 boys in one hostel. This makes the adaptation process towards finding your feet in high school and hostel life much easier.
Download the full hostel prospectus here.