Welcome to Paarl Boys’ High School

Established in 1868, our school is one of the oldest in South Africa and steeped in tradition.

At the foot of Paarl Mountain, surrounded by culture and the rich history of the Drakenstein Valley, lies the home to the Brotherhood of the Blue Blazer. Hoër Jongenskool geniet landwyd erkenning as een van Suid-Afrika se toonaangewende onderriginstansies. Ons voortreflike en toegewyde personeel beskou dit as hul voorreg en roeping om toe te sien dat elke leerling wat aan hulle toevertrou word, sy volle potensiaal bereik. Daar word met oorgawe geslyp aan elke faset van sy menswees – die akademiese, die liggaamlike, die emosionele en die geestelike.

 

Tandem Fit Arbor Surculus 

The three foundational traditions

In order to develop well-rounded gentlemen, we pride ourselves on following three main foundational traditions: good conduct, good scholarship and good sportsmanship. We strive to ensure that teachers and students maintain these standards. We believe it is our deep-rooted tradition and our desire to maintain these standards that set us apart from other educational institutions.

 

Good conduct

 

Good scholarship

 

Good sportsmanship

 

Welkom by die HJS, Mnr. AC Blume.

Die Skoolbeheerliggaam van Hoër Jongenskool Paarl maak met trots die aanstelling van mnr. AC Blume as Skoolhoof bekend, effektief vanaf 1 Januarie 2027, ná bevestiging van sy aanstelling deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement.

Mnr. Blume volg mnr. Derek Swart op, wat in Desember 2024 afgetree het ná meer as 17 jaar diens aan die skool. Sedert mnr. Swart se aftrede dien mnr. Nollies de Vries as Waarnemende Skoolhoof en verskaf hy bestendige leiding en verseker kontinuïteit. Die SBL betuig sy opregte waardering teenoor mnr. De Vries vir sy uitstaande bydrae en toewyding gedurende hierdie tyd.

Mnr. De Vries verwelkom mnr. Blume se aanstelling hartlik en spreek sy entoesiasme vir die toekoms uit.
Mnr. Blume dien tans as Adjunkhoof van Paul Roos Gimnasium, ’n pos wat hy sedert Januarie 2022 beklee. Hy was voorheen verbonde aan Hilton College en Woodridge College. Hy het uitgebreide ervaring in seunsonderwys, koshuisskole en pastorale sorg. Gedurende sy loopbaan het mnr. Blume homself onderskei as ’n opvoeder en leier, verbind tot die holistiese ontwikkeling van jong manne. Sy ervaring oor akademiese, sport-, kulturele en koshuisomgewings plaas hom in ’n uitstekende posisie om Hoër Jongenskool Paarl na sy volgende hoofstuk te lei.

Die SBL, personeel, leerders, ouers en Old Boys verwelkom mnr. Blume en sy gesin hartlik in die Paarl-gemeenskap en sien daarna uit om saam met hom te werk terwyl hy voortbou op die sterk tradisies en waardes wat die skool sedert 1868 kenmerk.

Die skoolgemeenskap wens mnr. Blume alle voorspoed en God se rykste seën toe in sy voorbereiding om sy nuwe rol in te neem.

Important dates 2027

TERM 1

13 Jan – Skole open

9 Feb – Prestige Atletiek

16 & 17 Feb –  Opedag

TERM 2

6 April – School open

6 – 8 May – Grey weekend

TERM 3

20 Julie – Skool open

25 – 31 Julie

INTERSKOLE

TERM 4

5 Oct – School open

7 Oct – Prize giving

9 Dec – School close

Borge

Rugbyborge

Hokkieborge

Sponsors – Cricket

Sponsors – Athletics