Prospective Grade 8s

Welcome to Paarl Boys’ High School! – Paarl Boys’ High Grade 8 Toolbox

As the year progresses, you will be faced with a number of questions, marvels and uncertainties. This guide will hopefully assist you in surviving the first year of your son’s high school career.

 

Bois Shoppe (Clothing shop / Klerebank)

Helet Nel runs the Bois Shoppe and can be reached at hnel@paarlboyshigh.org.za.

The shop is open during most breaks and parents can contact her if necessary. Grade 8 parents must call her for an appointment at the school in order to buy any clothing needed at Paarl Boys’ High.

Verseker asseblief dat alle klere en besittings duidelik gemerk is. Seuns is agterlosig en gemerkte klere help ons om hulle op te spoor om verlore items aan die betrokke seuns terug te besorg. Skoolbaadjies kan in die wasmasjien gewas word, solank u die delikate of wolsiklus gebruik.

Suggestion: Please keep a few silver blazer buttons in stock. For some reason or another the blazer buttons have a tendency to fall off and this usually happens when there are no buttons in stock.

 

Eljosa Bus Services

Telephone number: 021 982 5249

Emergency – Johannes Horn: 083 608 5516

www.eljosa.co.za

Twee vertrektye vir die busse van/na die noordelike voorstede is beskikbaar: Die een bus vertrek direk ná skool, terwyl die ander een ná afloop van die daaglikse sportaktiwiteite vertrek. Die laaste bus vertrek om 17:00 vanaf die skool se hoofhek en laai dan die laaste seuns, wat nog sport beoefen, by Brugstraat op. Seuns is self daarvoor verantwoordelik om hul afrigters in kennis te stel dat hulle die bus moet haal, anders sal u ongelukkig self moet deurry om u seun op te laai.

Contact details

Telephone number:               021 872 2875 / 021 872 3668

Email address:                      ontvangs@paarlboyshigh.org.za

Website address:                   www.paarlboyshigh.org.za

Facebook                              www.facebook.com/Boishaai

Twitter                                   www.twitter.com/Paarl_Boishaai

Instagram                              https://www.instagram.com/paarlboyshighschool/

Skooltye

Maandae tot Donderdae: 07:35–14:15
Vrydae: 07:35–14:05
Tuisnaweke: 07:35–13:00