Imhoff

Historiese agtergrond

Imhoff is een van vier koshuise op die koshuishuiskampus van Hoër Jongenskool Paarl. Die oorspronklike Imhoff-gebou is in 1920 aangekoop en opgeknap. Dit was op die perseel waar die swembad vandag is. Imhoff-koshuis soos dit vandag bestaan, is in 1960 voltooi en daarna in gebruik geneem as Hoër Jongenskool se koshuis met die grootste inwonertal. Die sogenaamde Ou Gebou is gedurende 2014 getransformeer tot ‘n kosImhoff is een van vier koshuise op die koshuishuiskampus van Hoër Jongenskool Paarl. Die huis met ‘n moderne binneprofiel.

Imhoff vandag

Die koshuis bestaan uit twee gebouestrukture wat bekend staan as die sogenaamde Ou Gebou en die Nuwe Gebou. In totaal huisves die twee geboue 126 seuns wat dit inderdaad vandag die grootste koshuis op die kampus maak. Imhoff-seuns word steeds vandag geleer en aangemoedig om getrou te bly aan die skool se drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap – die onderskeidende kenmerke wat aan die seuns van Hoër Jongenskool ‘n unieke karakter verleen.

Furthermore, big emphasis is placed on academic achievement and active participation in sport by all residents. There is a special spirit of unity and brotherhood among all residents and the Imhoff boys make a strong contribution to the general spirit of the school. Regular barbecue ceremonies are a tradition at Imhoff and it is a valued activity to create the strong esprit de corps amongst the boys.

Imhoff is een van vier koshuise op die koshuishuiskampus van Hoër Jongenskool Paarl. Die oorspronklike Imhoff-gebou is in 1920 aangekoop en opgeknap. Dit was op die perseel waar die swembad vandag is. Imhoff-koshuis soos dit vandag bestaan, is in 1960 voltooi en daarna in gebruik geneem as Hoër Jongenskool se koshuis met die grootste inwonertal. Die sogenaamde Ou Gebou is gedurende 2014 getransformeer tot ‘n koshuis. Imhoff is een van vier koshuise op die koshuiskampus van Hoër Jongenskool Paarl.

Koshuisvader

Marius Theron (Nuwe Gebou)

Stuur e-pos

 

Koshuisvader

Jacques Louw (Ou Gebou)

Stuur e-pos