Akademie

NSC results

Paarl Boys’ High School is always very proud of the exceptional results our matrics obtain in the National Senior Certificate examination.

Click here for our results.

Subject choices

Die Hoër Jongenskool Paarl is ‘n openbare seunskool; gevolglik is die kurrikulum en vakkeuse onderhewig aan die riglyne en vereistes wat deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement en Departement van Basiese Onderwys gestel word.

Click here for more information…

Boekstoor

Die Departement van Onderwys vereis dat elke leerder handboeke vir al sy vakke moet hê. Vanuit die boekstoor deel ons elke jaar meer as 10 000 boeke aan die HJS-leerders uit. Hierdie boeke word gedeeltelik deur die WKOD voorsien en aangevul vanuit die skoolfonds.

Meer inligting…

Olimpiades

HJS-leerders word aangemoedig om hulself met die beste in die land te meet, ook op akademieseterrein. Ons leerders neem elke jaar aan verskeie vakolimpiades deel en ons is baie trots op die prestasies wat oor die jare behaal is.

Meer oor die olimpiades

Job shadowing

Job shadowing forms an essential part of our Grade 11 curriculum. It provides an opportunity to explore practically what is done in a particular job and to experience a day in the life of that job.

Learner support

At Paarl Boys’ High School we are in the privileged position to have a full-time registered counsellor on the staff. Ms Carina Jansen van Rensburg’s primary goal is to provide support to the boys on emotional, academic, career and personal level. She works with the boys individually and also involves parents or outside psychologists and psychiatrists as needed.
Me Jansen van Rensburg is ook in beheer van leerders wat akademiese konsessies het, bv. ekstra tyd of ’n transkribeerder.