Subject Choices

Senior fase

Volgens die vereistes wat deur die Departement van Basiese Onderwys gestel word, moet leerders in graad 8–9 die volgende vakke neem:

  • Afrikaans Huistaal OF Afrikaans Eerste Addisionele Taal
  • English Home Language OR English First Additional Language
  • Lewensoriëntering
  • Wiskunde
  • Sosiale Wetenskappe bestaande uit Geskiedenis en Geografie
  • Natuurwetenskappe bestaande uit Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe
  • Ekonomiese Bestuurswetenskappe
  • Tegnologie
  • Skeppende Kunste bestaande uit Drama en Musiek

FET phase

In Grade 10–12 learners are required to take a minimum of 7 subjects of which the following subjects are compulsory:
  • Afrikaans Huistaal OF Afrikaans Eerste Addisionele Taal
  • English Home Language OR English First Additional Language
  • Mathematics OR Mathematical Literacy
  • Life Orientation
Learners can then choose three subjects from the following list:
  • Business Studies
  • Accounting
  • Physical Sciences
  • Life Sciences
  • Music
  • Computer Applications Technology
  • Engineering Graphics & Design
  • Geography  
  • Economics 
  • Agricultural Sciences OR History OR Information Technology

Ekstra vakke

  • Visuele Kuns, Frans, Duits, Verbruikerstudies en Gasvryheidstudies word privaat en ná ure gevolg. Leerders wat hierdie vakke kies, MOET aanvanklik in graad 10 steeds SEWE VAKKE in skoolure neem. Dit is die leerder se verantwoordelikheid om by die betrokke instansies aansoek te doen vir onderrig. Ouers moet daarop let dat vakke wat nie tydens skoolure by HJS aangebied word nie, bykomende uitgawes meebring.
  • Additional Mathematics is NOT offered by the DBE and does not form part of a learners’ National Senior Certificate, hence it cannot be taken as part of a learner’s seven core subjects. However, it can be taken privately after hours as an eighth subject.  

Verdere Inligting

  • Leerders mag nie beide die vakke Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) en Inligtingstegnologie (IT) kies nie.
  • Wiskunde is ‘n voorvereiste vir Fisiese Wetenskappe of IT.
  • Leerders wat Fisiese Wetenskappe neem en genoodsaak word om op ‘n latere stadium oor te skakel na Wiskundige Geletterdheid, sal dan ook Fisiese Wetenskappe moet verander.