Bellevue

Bellevue is our second oldest hostel at Boishaai.

When Bellevue opened its doors in 1904 to receive our second batch of boarders, Paarl Boys’ High was well on its way to becoming the boarding establishment that our Founding Fathers had envisaged.

Vir ‘n meer as ‘n honderd jaar is Bellevue al ‘n tuiste weg van die huis vir duisende jong manne. Soos mnr Hannes van der Merwe (klas van 1941) gesê het tydens die Bellevue Eeufeesete: “Ons was trotse Bellevuers! Ons manne het rêrig geglo ons was so ’n treetjie in alle opsigte voor die kêrels van Monte Bello.”

In 1989 is die “ou” Bellevue ontruim en in 1990 is die nuwe gebou in gebruik geneem. 

 

Koshuisvader

Frans Cloete

Stuur e-pos