Opedag

Die Hoër Jongenskool se jaarlikse opedag bied aan voornemende Boishaaiers en hulle ouers die geleentheid om nie net meer inligting oor die skool te kry nie, maar om deur van ons huidige matrieks rondgeneem te word op ons skoolterrein en iets van wat Boishaai so spesiaal maak te ervaar.
The Open Days are usually early in February, keep an eye on social media for more information.

 

Open Day Hall Ceremony