Back a Boishaaier Debit Order
Ons BACK-A-BOISHAAIER (B-a-B)-projek maak dit nou vir u moontlik om vir so min as R100 per maand ‘n reuseverskil by Boishaai te maak!
HJS poog om met beperkte fondse fasiliteite van topgehalte vir akademie, sport en kultuur te verskaf. Ons bestaande skoolfonds laat slegs die onderhoud van ons huidige fasiliteite toe; die opgradering van laasgenoemde vereis addisionele fondse.
Voorbeelde van dinge wat dringend nodig is itv fasiliteite:
- Akademie benodig dringend ekstra klaskamers.
- Hokkie benodig ordentlike paviljoene by ons Astro.
- Rugby benodig bykomende kleedkamers om die 28 spanne per Saterdag te akkommodeer.
- Ons kultuurdepartment het dringend lugversorging en klankdigting nodig.
- Baie talentvolle potensiële Boishaaiers wil baie graag HJS hulle tuiste maak, maar hulle ouers kan dit nie bekostig nie.
We also realise that potential donors would prefer to be able to choose where they want to get involved. We therefore joined forces with Sanlam Multi Data to create a debit order system where you can choose whether you want to contribute to academic, cultural or sports facilities. Thanks to Multi Data’s involvement, each of these balances will be kept separate. We undertake to give continuous feedback on this page regarding the respective balances, with photos to show how the funds are spent.
Sanlam Multi Data bied al vir meer as 50 jaar veilige betalings- en debietorderdienste om eienaars van klein- en middelslagondernemings, kerke, skole en OSW’s (organisasies sonder winsoogmerk) te help om hul ondernemings se debietorderstelsels deur middel van ’n eenvoudige webstelsel veilig te bestuur.
Voltooi onderstaande debietorderstrokie en dra by tot ʼn reuseverskil by Boishaai.
Kontak Persoon:
Jacques Grobbelaar
bmb@paarlboyshigh.org.za
Forms:
(If you prefer to complete manually)