Welcome to Paarl Boys’ High School

Established in 1868, our school is one of the oldest in South Africa and steeped in tradition.

At the foot of Paarl Mountain, surrounded by culture and the rich history of the Drakenstein Valley, lies the home to the Brotherhood of the Blue Blazer. Hoër Jongenskool geniet landwyd erkenning as een van Suid-Afrika se toonaangewende onderriginstansies. Ons voortreflike en toegewyde personeel beskou dit as hul voorreg en roeping om toe te sien dat elke leerling wat aan hulle toevertrou word, sy volle potensiaal bereik. Daar word met oorgawe geslyp aan elke faset van sy menswees – die akademiese, die liggaamlike, die emosionele en die geestelike.

Tandem Fit Arbor Surculus (The Twig Eventually Becomes A Tree)

The three foundational traditions

In order to develop well-rounded gentlemen, we pride ourselves on following three main foundational traditions: good conduct, good scholarship and good sportsmanship. We strive to ensure that teachers and students maintain these standards. We believe it is our deep-rooted tradition and our desire to maintain these standards that set us apart from other educational institutions.

Good conduct

Good scholarship

Good sportsmanship

Covid-kommunikasie

Ons wil u graag op hoogte hou van alle kommunikasie vanaf die skool ten opsigte van Covid-19.

Blue-Grey 2021

Alhoewel balans ʼn kernwaarde van die Hoër Jongenskool is, is akademie sentraal in alles wat ons doen. Die HJS, soos alle Openbare skole, volg die kurrikulum vir die Nasionale Senior Sertifikaat. Ons is elke jaar baie trots op die uitslae wat deur die matriekgroep behaal word.

Our aim is to send well-educated gentlemen out into the world.

Die naam Boishaai is sinoniem met skolerugby in Suid-Afrika. Dit is egter nie net ons rugbyspanne wat menige opponent in koue sweet laat uitslaan nie. Boishaaiers blink uit in ʼn verskeidenheid somer- en wintersportsoorte.

Winning will always be important, but that should never be our only objective. The primary objective at Paarl Boys’ High will always be one of enjoyment. Anyone who sees the enthusiasm of the brothers in blue, both on the field and in the stands, realises that this is true.

Winning will always be important, but that should never be our only objective.

Culture is seen as an integral part of the balanced lifestyle of Paarl Boys’ High, and the school has a proud tradition in this field with many Old Boys coming into prominence on stage.

Drama en musiek verryk die skoollewe en ontsluit talente; daarom is dit vir ons by HJS belangrik dat seuns dikwels as moontlik die geleentheid kry om ook hul talente op kulturele vlak te beoefen.

Ons het ʼn baie aktiewe kultuurdepartement, wat ʼn verskeidenheid van aktiwiteite aanbied.

HJS spog met ’n ryk koshuistradisie wat bestaan uit vier legendariese koshuise waar seuns aangemoedig word om hul volle potensiaal te bereik en hul talente uit te leef.

Om die dagskoliere in staat te stel om op gelyke voet met die koshuisleerders in verskeie kompetisies deur die jaar te kompeteer, het ons ook drie daghuise, Berlijn, Zeederberg en Villieria.

Important Dates

Junie 2021

14 – Eksamen begin

16 – Jeugdag

July 2021

6 – Exam ends

9 – Term 2 ends

Augustus 2021

September 2021

Sponsors