Tennis

Tennis

Tennis

HJS het ’n baie ryk tennistradisie met ’n lang lys van toptennisspelers.

Tans staan mnr. Erik Bester (oudstudent 2000) aan die hoof van tennis. Sedert Januarie 2015 is Edge Tennisakademie by die eerste tennisspan betrokke en hulle doen uitstekende werk. Ons bied ook privaat afrigting aan by mnr. Erik Bester en EDGE.

Edge Tennis Academy is one of the premier performance academies in the country. They offer a specialized service to players from the intermediate to the advanced level of the game, applying Edge’s unique in-house training methods to develop players.

By HJS neem ons deur die jaar aan verskeie tennistoernooie deel, soos die Marli Moolman-, Gerrie Berner-, ABSA Grey Kollege- en Sun City Menlo Mixit-toernooi. Ons speel ook jaarliks met verskeie spanne in die Sentraal-Bolandliga.

Every year there are several PBHS players representing Boland, as well as several Boys’ Highers achieving great results at SATA and ITF tournaments.