Swimming

Swem

Swem

Ons swembad fasilitieite bestaan sedert 1927.

Swem word reeds in 1909 genoem, maar word eers in die 1920’s as ‘n volwaardige sport beoefen. Dit is daardie tyd eers I die rivier en later in die Paarl dorpswembad beoefen. Ons skoolswembad het eers in 1927 ‘n werklikheid geword.

We participate in the Boland League, as well as in the Cape A-league interschool’s galas across the season (October to March). Both Boland and A-league galas are on Thursdays and start at 15:30. The galas are in the format of an individual gala, a relay gala or a combined individual/relay gala. A-league teams are selected based on the fastest times per swimmer for each individual item.

swimming

Ons twee hoogte punte is die Nuweland Interskolegala in die Kaapse A-liga en ons eie interskole tussen Paarl Gim en HJS. Die teenwoordigheid van elke skool se geeskomitee skep ‘n heerlike gees by so ‘n gala. Die A-liga gala begin om 17:30 by Nuweland en die Gim/HJS Interskole gala begin om 18:00 wanneer HJS die gasheer is en om 15:00 wanneer Gim die gasheer is.

Our grade 8 gala normally takes place on the first Monday of the first term at 15:00. Our interhouse gala is held on the second Monday of the first term. This gala is an evening event starting at 18:00 and is probably the most fun gala of the term with mass participation.

Klub- en skoleswem is nou verweef en daarom gee ons erkenning aan klubswemmers wat kwalifiseer en deelneem aan die volgende kampioenskappe: Leves 3, Prestige , Youth en Senior Nationals.

swem 1
swem 2


For more information, please feel free to contact Marcelle Steinmetz (Head of Swimming) on the following e-mail: msteinmetz@paarlboyshigh.org.za