Interschools

Interskole

Interskole

Our Annual Interschools Event.

Interschools, however, is not only about sport. Interschools is a time for reunions. Various reunion groups meet every year at the Great Brag in the Town Hall, a ceremony which attempts to prepare the whole Boys’ High community emotionally for this great occasion and where the Old Boys rekindle old friendships. Sporting greats, such as Hugh Bladen and the legendary Mannetjies Roux, have also addressed the Men in Blue on this occasion.

Die grootste eer is natuurlik om die Vrydagoggend in die skoolsaal deur jou pa met die tradisionele eerstespanpet “ge-cap” te word. Persoonlikhede soos Francois Pienaar, Corné Krige, Gurthrö Steenkamp en Ashwin Willemse het die seuns al by hierdie geleentheid toegespreek ter voorbereiding vir al die wedstryde op die Vrydag- en Saterdagmiddag.

interskole

Hierdie tradisie is oorspronklik tot die eerste rugbyspan beperk, maar sedert 2003 word die eerste hokkiespan ook “ge-cap”. In die loop van die jaar word alle A-spanne van alle sportkodes wat teen Paarl Gimnasium meeding, ook “ge-cap”.

Die hoogtepunt van die naweek is die hoofwedstryd op die Saterdagmiddag op Faure-straat Stadion.

The weekend ends with the “Krymekaar” in the school hall where we celebrate a wonderful weekend that is unparalalled in school sport.

For any queries contact the school at (021) 872 2875.

interskole 2
interskole 3