Gholf

Golf

Golf

Paarl Boys’ High is affiliated in the Boland Golf Union.

Boland golf is divided into three leagues and PBH participate in all three leagues. Each team consists of six players, the four top scores to count.

The summer league competitions are played during the first term. The format of the summer league competitions is medal on a 0 handicap.

The winter league takes place during the second and third term. The format of the winter league competitions is stableford on a 18 handicap.

Mondays are competition days. On Tuesdays and Wednesdays the boys are transported to the golf course to practice or to play a round of golf. On Wednesdays the boys who are interested in professional coaching are transported to Swing Fit at Pearl Valley.

Jaarlikse Kompetisie

Gedurende die eerste kwartaal skryf HJS twee spanne in vir die jaarlikse KeNako-kompetisie wat op drie bane in George en omgewing gespeel word.

Aan die begin van die tweede kwartaal vind die Boland Hoërskolekampioenskap plaas. HJS skryf twee spanne hiervoor in. Die wenners van die kompetisie verteenwoordig Boland by ’n nasionale kompetisie.

Die kragmeting tussen HJS en Grey Kollege, Bloemfontein, vind ook gedurende die tweede kwartaal plaas op ’n rotasiebasis van een jaar tuis en een jaar weg.

HJS bied jaarliks ’n interhuiskompetisie waar die gholfkampioen van die skool bepaal word. Dit vind gedurende óf die tweede óf die derde kwartaal plaas, afhangende van die weer.

Dan bied HJS ook die jaarlikse Pa-en-seungholfdag aan. Dit is baie gewild en word goed ondersteun.

paarl boys high golfer
paarl boys golf

 

Paarl Boys High staff member Elmari Gaum

Organiseerders
Me. E Gaum
Mnr. J Barnard