Cross Country

Landloop

Cross Country

There are very few boys who do cross country as their main sport.

Daar is baie min seuns wat net aan landloop deelneem. Die meeste seuns neem ook aan ander sportsoorte soos rugby, hokkie en muurbal deel. Dit is dus moeilik om aan die landloopbyeenkomste deel te neem wat deur Boland Atletiek gereël word.

Agt skole in die Paarl en omgewing het besluit om saam te werk en byeenkomste op Woensdae te reël. Elke skool kry ’n beurt om ’n byeenkoms aan te bied. Die seuns geniet dit baie, want elke Woensdag hardloop hulle ’n ander roete.

Indien ’n atleet wil deelneem om Boland-kleure te kry, moet hy self aan die Boland-landloopbyeenkomste deelneem.

Paarl Boys High cross country

Most of the boys also take part in other sports, such as rugby, hockey and squash. This makes it difficult to participate in cross country events organised by Boland Athletics.

Cross Country

Eight schools in Paarl and surroundings decided to collaborate by organising events on Wednesdays. Each school is responsible for one of these events. A different route is run every Wednesday and the boys find this most enjoyable.

If an athlete aims at achieving Boland colours for cross country, he himself is responsible for participation in Boland competitions.

Paarl Boys High cross country