Mountain Biking

Bergfiets

Bergfiets

By Hoër Jongenskool word Bergfiets as ’n buitesport in beide die somer en winter aangebied. Die WP XC- reeks is jaarliks ’n hoogtepunt waardeur seuns provinsiale kleure vir bergfiets kan verwerf.

Oorsig

Bergfietsryers word aangemoedig om aan soveel wedrenne moontlik deel te neem, maar veral aan die Spur Mountain Bike Liga, waar hul spanpunte vir HJS kan verdien. Die WP XC-reeks is jaarliks ‘n hoogtepunt waardeur seuns provinsiale kleure vir bergfiets kan verwerf. Ons het ook ‘n interskole XC-resies teen Paarl Gimnasium en ‘n jaarlikse resies teen Grey Kollege. Erekleure word toegeken aan bergfietsryers wat aan al die kriteria voldoen en deur die jaar ‘n vlak van uitnemendheid op hul fiets handhaaf.

Vision

Paarl Boys’ High is a leader on various levels in South Africa. As far a sport is concerned, it is our belief that sport plays a dynamic role in the development of young boys. It is therefore a school rule that all boys must compete in an official school sport throughout summer and winter.

Facilities and Coaching

In the Boland we are fortunate to have an array of mountain bike tracks and trails available for training, with Paarl Mountain on our front porch. We have a private professional coach, Petrus Malherbe, from MRace, who trains boys from various age groups and experience levels.

Paarl Boys High staff member Poppie Terblanche

Organiser
Poppie Terblanche
pterblanche@paarlboyshigh.org.za

Paarl Boys High coach Petrus Malherbe

Coach
Petrus Malherbe
pj@mrace.co.za