Athletics

Atletiek

Atletiek

HJS het ’n span entoesiastiese en kundige atletiekafrigters, asook buite-afrigters vir spesialis-afrigting. Klinieke en kursusse word ook gereeld bygewoon.

Daar is ’n span entoesiastiese en kundige atletiekafrigters, asook buite-afrigters vir spesialis-afrigting. Klinieke en kursusse word ook gereeld bygewoon.

Die volgende byeenkomste bied HJS-atlete die geleentheid om deel te neem:

  • Die Interhuisbyeenkoms waaraan die hele skool deelneem. Die skool word in verskillende “huise” ingedeel wat teen mekaar deelneem. Hierdie byeenkoms word voorafgegaan deur die nuwe graad 8’s se eie byeenkoms in die eerste week van die jaar waar hul atletiekvermoëns bepaal word.
  • Die HJS Uitnodigingsbyeenkoms is ’n middag- en aandbyeenkoms waarheen atlete van verskeie skole uitgenooi word. Hierdie byeenkoms word sedert 1972 aangebied.
  • Die Prestige-atletiekbyeenkoms waar die atlete van HJS en HMS as ’n gekombineerde span teen die atlete van BloemRoos (HMS Bloemhof en PRG) en Paarl Gimnasium kompeteer.
  • Later in die seisoen neem tien van ons seuns deel aan die Hoërskool Sentraal Top-20 Atletiekbyeenkoms wat in Bloemfontein aangebied word. Verskeie skole van dwarsoor die land neem hier deel.
  • Athletes also participate in the following championships, all of them meetings where our athletes have achieved excellent results in the past: Boland Central Championship, the Boland SA Youth, Junior and U23 meeting (where approximately thirty PBHS athletes on average represent the Boland Central region every year), the Western Cape High Schools Meeting, the SA High Schools Championship, and the ASA National Sub-youth, Youth, Junior and U23 Championship.
  • We also participate in various other Top 10 meetings as well as the annual SACS Spring Athletics meeting.
atletiek
atletiek 2
atletiek 3

 

Athletes who have recently represented the SA Schools’ Team:

Keenan Watson (2006): Long jump

  • first place at the Southern RegionsChampionship (Mauritius)
  • World Junior Championship in Beijing (China)

Lionel Abrahams (2009): Long jump

  • first place at the International Athletics Meeting (Mauritius)
  • World Youth Championship (Italy)

Curtley du Plessis (2010): 200 m

  • Gaborone (Botswana)

Tiaan Mouton (2011): 400 m Hurdles

  • IAAF World Youth Championship (France)
  • Common Wealth Games (Isle of Man)