Vacancies

Vakature

Vacancies

Paarl Boys’ High takes pride in employing unique individuals who are passionate about educating eager young minds and willing to walk the extra mile to provide opportunities to facilitate that. The school is an equal opportunity employer, but preference will be given to suitably qualified candidates.

‘n Aansoek geregtig nie die aansoeker op 'n onderhoud nie, en indien daar nie aan die minimum vereistes van die geadverteerde posisie voldoen word nie, word die aansoeker outomaties gediskwalifiseer van oorweging. Slegs kandidate wat die kortlys haal sal gekontak word.

All academic staff are required to

  • be fully qualified
  • be SACE (South African Council of Educators) registered

Verskaf asb. die volgende dokumente aan die skoolhoof (Mnr. Derek Swart) per e-pos by dswart@paarlboyshigh.org.za teen die vereiste sperdatum vir elke vakante pos:

  • ‘n dekbrief wat aansoek doen vir die geadverteerde posisie
  • ‘n omvattende CV (insluitende kwalifikasies en vorige werksondervinding)
  • name en kontakbesonderhede van drie referente

The following posts are currently vacant: