School Song and Creed

ONS KREET EN SKOOLLIED

Our Creed and School Song

The War Cry

Shimalaya wha!
Shimalaya wha!
HJS HJS
Wha ‘sop – ‘sop ‘sop ‘sop
We are – we are
HJS HJS
Wha ‘sop, Shimalaya wha!

Afrikaans

Aan die voet van Paarlberg gebou
Staan ‘n skool aan sy tradisies trou.
Seuns word hier gelei en ook gebrei,
Tot ‘n skone toekoms voorberei.
Deur op allerlei terreine uit te blink,
Het sy roem en eer oor heel ons land weerklink
En met trots van Suid tot oor die Vaal
Word die HJS se roem herhaal.
Van al die skole, ryk aan faam,
Alma Mater bly jou naam.
Voortreflik groot deur roemryk werk
Bly verrig tot heil van Staat en Kerk

English

‘Neath the far famed rock of granite gray
Stands a school the best all people say.
Boys and youths to train and educate
Model men to rear for Church and State
Or for tended field, for track and sporting ground
And its name and fame throughout the land resound.
For the school, renowned from Berg to Vaal
Is the Boys’ High School of Upper Paarl.
Of all the schools throughout the land,
Alma Mater thou shalt stand.
Supreme and great far o’er the rest
Highly honoured, glorious and blessed