Donate-a-Brick

Borg-'n-baksteen

Borg-'n-Baksteen

Fundraising Project

Nadat ons eerste krieketspan in 2012 die Nasionale T20 gewen het, het ‘n groep ouers besluit om vir HJS binnenshuisekrieketnette te bou om groter geleenthede vir ons krieketspelers te verskaf. Deel van hierdie inisiatief is die T20-wedstryde, asook die T20-galadinee wat in die vierde kwartaal plaasvind. Vorige sprekers by hierdie dinee sluit in Gary Kirsten, Fanie de Villiers, Graeme Smith en Anton Ferreira.

The Borg-‘n-Baksteen project also aims at fund raising in this regard. This year our dream is to build a clubhouse for our cricketers.

Borgskap beloop R500, R1 000, R2 000, R5 000 en R10 000 per baksteen en sluit ‘n naamplaatjie op ons spesiale muur by die binnenshuise krieketnette in.

Are you interested in becoming part of this exciting project?

Please deposit your chosen amount:

Account: HJS Paarl
Bank : Nedbank
Branch Code: 147005
Account Number: 1470050595
Reference: Bakstene (your name and surname), e.g. Bakstene Graham Smith.

Voltooi asb. ook die volgende informasie en e-pos dit saam met die bewys van deposito aan mnel@paarlboyshigh.org.za of faks aan 021 872 5246.

Paarl Boys High buy a brick

Download form to deposit an amount

DOWNLOAD