150-Year Celebration

150-Year Celebration

HJS 150-Jaar Vieringe

The BHS 150 Museum Project.

Statusverslag van die HJS 150-museumprojek 15 Januarie tot 1 Maart 2016

HJS skud sy vere reg vir sy 150ste bestaansjaar in 2018. Die museumprojek is aangepak om te verseker dat die hele wêreld die geskiedenis, tradisies, waardes en toekomsvisie van die HJS kan besigtig en ervaar in ’n fasiliteit waarop die HJS-familie trots kan wees.

The upgrading of the museum to commemorate the founding of Paarl Boys’ High in 1868 has started, and it is obvious that the passion of the commitment of our project leader, Rinus van der Sluys, is infectious. Rinus is supported by Christoff Albertyn, our architect, and several Old Boys from the building industry (more about these great Old Boys in our next report). It is actually exciting to see how work is progressing and to imagine what the end product will look like. The renovations of the interior and exterior of the building should be completed in the next two or three months. Then the work on the exhibitions will commence.

Intussen het ons museumkenners, Esthaus Design, baie ure spandeer om hul voorbereiding en navorsing af te handel. In die warm Desembervakansie het hulle alle items van huidige uitstallings verpak en alle foto’s geskandeer. Intussen fokus hulle op beplanning en voorbereiding vir die nuwe uitstallings. Ons glo hulle sal gereed wees om die volgende fase aan te pak as die restourasie voltooi is. Dit is moeilik om te voorspel wanneer ons die projek sal voltooi, maar ons mik tans vir die eerste helfte van 2017.

Our biggest challenge is FUNDS!

The project will cost R2,1m and we have received donations totalling R1,4m from Old Boys and members of the Boys’ High Family – in other words R700 000 to go. Our deepest gratitude for donations already received!

Ons werk hard aan hierdie aspek en het die hele HJS-familie se steun nodig. Elke bydrae sal waardeer word: R50 of R500 of R5 000 of … U kry ’n belastingsertifikaat vir alle bydraes van R500 en meer. U kan u bydrae oor 2016 en 2017 versprei. Daar is byvoorbeeld ’n paar jaargroepe wat onderneem het om minstens R100 000 in te samel. U bydrae is vertroulik, maar u sal die nodige erkenning ontvang.

Building and renovations
Building and renovations

Building and renovations
Building and renovations

Vrae en raad is altyd welkom. Skakel asseblief as u wil gesels.

Paarl Boys High director Danie Malan

DIRECTOR / DIREKTEUR HJS 150
Danie Malan
082 9010423

“My fellow Boys’ Highers, ask not what Boys’ High can do for you, ask what you can do for Boys’ High” (Thanks to JF Kennedy)
(HJS Museumfonds/BHS Museum Fund, ABSA 9312831928, 632005)