School Prefects

Skoolprefekte

Skoolprefekte

The nominated prefects for 2018

  • Gerard de la Bat (hoofseun)
  • Brend Spreeth (onderhoofseun)
  • Adrian Alberts
  • Shaun Fouché
  • Luke Harding
  • Brandon Hattingh
  • Renier Janse van Rensburg
  • Vaughn Krumbock
  • Darren Lewis
  • Anderson Lombard
  • Theo Louwrens
  • Cameron Malherbe
  • Neo Masipa
  • Evan Roos
  • Steve September
  • Bredell Smit
  • JD Stofberg
  • Werner Strauss
  • Cullen van der Merwe
  • Jandré Venter
  • Kieran Williams

 

Hoe word prefekte verkies?

 

Elke jaar, teen die einde van die tweede kwartaal, kan leerders in grade 10, 11 en 12, sowel as personeellede, seuns in graad 11 nomineer as Juniorprefekte. Drie van die genomineerdes word deur middel van ’n stemming verkies.

 


 

Nominasie Proses

    Begin van die Derde Kwartaal

    Die verkose lede leer gedurende die derde kwartaal wat die pligte van ’n Prefek behels deur die vergaderings van die dienende raad by te woon en alle pligte saam met hulle uit te voer. Hierdie drie juniors word, indien hulle die indiensopleidingstydperk bevredigend voltooi het, outomaties lede van die volgende raad.
    End of the third term

    By the end of the third term a further group of grade 11 candidates are nominated and voting takes place to identify an additional group (approximately 17) of boys to form the new council together with the juniors who are already in service.
    September Holiday

    Gedurende die eerste paar dae van die Septembervakansie woon die nuwe Prefekte, onder leiding van ’n groep onderwysers, ’n kamp by waar hulle deur middel van lesings, groepbesprekings, selfwerksaamheid en rolspel leierskapvaardighede ontwikkel. By dié kamp word gepoog om hulle tot ’n hegte eenheid met ’n gemeenskaplike doel saam te smee.
    Fourth Term

    The new council's term of service commences at the beginning of the fourth term and it lasts up to the end of the third term of the next year.