Sêr

Sêr

Sêr

Founded in 2016, Paarl Boys’ High’s a cappella group mainly focuses on singing without instrumental accompaniment.

Comprising of approximately 18 of Boys’ High’s finest voices, the group focuses on singing arrangements of popular music. They are awarded opportunity to perform at various cultural events throughout the school year – the school’s picnic concert, orchestra festival and Christmas concert as well as the annual culture evening in collaboration with Grey College.

Die lede word ook die kans gegun om by eisteddfods en feeste op te tree. In die stigtingsjaar het hulle silwer verwerf by die Helderberg-eisteddfod en goud by die Paarl Vallei-eisteddfod. Daar word beoog om in die toekoms ook aan die Stellenbosch- eisteddfod deel te neem en ook aan die Montagu Jeug Kunstefees. Van die werke wat die groep al gesing het, is onder andere The Sound Of Silence, virewig deur Simon& Garfunkel, die beminde Toe Vind Ek Jou van Karen Zoid en Francois van Coke en ook Lenie Blou soos gesing deur die lede en oudleerders van die skool, Spoegwolf.

Paarl Boys High ser group

Kontak