Interhuistoneelkompetisie

Interhouse Play Competition

Interhuistoneelkompetisie

HJS se ses huise ding met hierdie kompetisie mee om die interhuisbeker.

Die Interhuis Toneelkompetisie bied aan aspirant regisseurs, draaiboekskrywers en akteurs die geleentheid om hul talente op en agter die verhoog te ontgin. Groepe van die onderskeie koshuise en daghuise kry ses weke om hul toneelstukke self te skryf en voor te berei, en wys dan hul slag met regie, klank en beligting by die kompetisie. Elke huis moet minstens een toneelstuk inskryf, maar ‘n tweede of derde stuk per huis is welkom.

HJS se ses huise ding met hierdie kompetisie mee om die interhuisbeker. Elke huis moet minstens een toneelstuk inskryf, maar ‘n tweede of derde stuk per huis is welkom.

Each group has to write its own one-act play. The group is awarded 30 minutes from set-up to clearing the stage. Each group may have its own stage crew. There is no limit to the number of actors allowed.

Die volgende toekennings word gemaak: beste akteur, beste ondersteunende akteur, beste toneelstuk en bes-geskrewe toneelstuk.

Kontak