Debate & Orators

Debat en Redenaars

Debate & Orators

By HJS glo ons dat leerders voorberei moet word om op ‘n oorredende, dog hoflike wyse hul waardes en sienswyses uit te leef.

Leerders wat van graad 8 af deelneem aan die verskillende debat- en redenaarskompetisies ontwikkel dan ook hierdie vaardighede tot so ‘n mate dat hul uiteindelik in die buitelewe hulself kan handhaaf en gesaghebbend kan uitdruk.

Die leerders neem jaarliks deel aan interhuisdebat- en –redenaarsgeleenthede, asook aan die ATKV Redenaars- en ATKV Debatkompetisie.

Kontak