UCSA

VCSV

UCSA

Die Verenigde Christen-Studentevereniging bestaan sedert 1903 in Hoër Jongenskool Paarl.

Die begin was klein, maar met die samewerking van die onderwysers en die groeiende belangstelling van die seuns het die vereniging vinnig uitgebrei. Vandag nog gee CSV ‘n geleentheid vir die seuns van Hoër Jongenskool Paarl om een keer ‘n week saam met hulle vriende oor God te gesels en geestelik te groei.

We discuss different themes during each term and once a month we invite speakers to address the school. The association is annually involved in community projects that teach the boys not only to talk about their faith, but also to live it. We believe that The Uniting Christian Students’ Association will continue to lead the boys in their faith and shape them for the future.

Praise and Worship

This is an event where young men and ladies from Paarl Boys’ High and surrounding schools draw together to worship Jesus in spirit and in truth.

Dis ’n wonderlike geleentheid vir die seuns om Jesus saam met ander skole te aanbid en om nuwe vriende te maak en te skakel met ander seuns en dogters wat passievol oor Jesus is!

“Worship is bringing honour to God, acknowledging who He is, and magnifying his glory.”