Brass Band

Blaasorkes

Blaasorkes

Die HJS Blaasorkes bestaan uit sowat twintig lede van graad 8 tot graad 12.

Die blaasorkes tree by alle formele byeenkomste op, wat insluit die prysuitdeling, Stigtersdag, interskole, konserte en Maandagoggende se saalbyeenkomste. Instrumente soos die dwarsfluit, klarinet, saksofoon, tuba, tromboon, trompet en slaginstrumente vorm deel van die orkes. In 2017 is ons opgewonde om ook Franse horings te verwelkom!

Important events

  • Orchestra camp of five days where repertoire for the coming year’s program is introduced
  • Paarl Valley eisteddfod
  • Orchestra festival together with the Windband and Jazz orchestra of Stellenbosch University, as well as their Windworx Symphonic Wind Ensemble

Paarl Boys High's brass band

Paarl Boys High staff member Dirkie van Staden

Contact Details
Dirkie van Staden
dvstaden@paarlboyshigh.org.za