Adventure Club

Avontuurklub

Avontuurklub

Die HJS Avontuurklub bied elke kwartaal ’n avontuuraktiwiteit aan.

Ons wil die seuns in die natuur kry en weg van hul besige programme. Deur meer in die natuur te kom, kan die seuns ‘n waardering daarvoor kweek en terselfdertyd ontspan en hulself geniet.

The trips that we have done in the past include hiking, canoeing and zipline. We are planning even more adventurous trips like overlanding, camping and rock-climbing for the future.

Paarl Boys High adventure club

Contact