Monte Bello

Monte Bello

Monte Bello

Monte Bello is the oldest hostel on the estate.

Paarl Boys High Montebello group photo

Fondly known as the Home of Paarl Boys’ High, Monte Bello is the oldest hostel on the estate. Built in 1901, Monte Bello is the first building visitors see when they enter the gates to the school. Monte Bello is not only the oldest hostel, but also houses the least number of boys compared to the other hostels.

Met ‘n maksimum van 60 seuns in die koshuis het Monte Bello die “huisgevoel” waar die seuns soos broers vir mekaar is. Die koshuis vertoon ook soos ‘n groot ou herehuis met houtvloere en matte inkluis. Ons het 15 seuns per graad (Gr. 9-12) wat ideaal is vir ‘n hegte kameraderie in teenstelling met die massagevoel wat groter groepe meebring.

‘n Hoogtepunt op die Montie-kalender is ons jaareindfunkise wanneer ons ‘n deftige driegang- maaltyd in ons studiesaal geniet – iets uniek aan hierdie HJS-koshuis.

Old “Monties” are more than welcome to come back “home” and reminisce about the good old days while viewing photos of the past 60 years.

montebello
montebello2
montebello3

 

Paarl Boys High staff member Brett Tesselaar

Koshuisvader

Brett Tesselaar
btesselaar@paarlboyshigh.org.za