Daily Schedule

Dagprogram

Daily Schedule

Koshuis Dagprogram
WEEKSDAE
06:20Wakker word en opstaan.
06:40Aangetrek, beddens opgemaak, drommetjies uitgegooi, kamer netjies. Rapporteer by koshuisvader indien siek.
06:45Stiltetyd. Sit op jou bed ten volle geklee met die kamerdeur oop.
06:50Ontbyt
07:35 Beweeg skool toe
17:35Aandete
18:55Waarskuwingsklok
19:00Studie
20:10Pouse
20:25Waarskuwingsklok
20:30Studie
21:20Studie eindig
21:45Waarskuwingsklok
21:50Stilte
22:00Ligte uit
23:00Laat studie

Geen ​leerder ​word ​gedurende ​die​ ​skooldag ​in die koshuis ​toegelaat nie, behalwe met skriftelike ​toestemming van die ​skoolhoof of koshuisvader

SATERDAG
Opstaan en ontbyt soos die vorige aand gereël.
12:30Middagete (tensy anders gereël)
17:30Aandete (tensy anders gereël)
21:00Almal teenwoordig in die koshuis
22:50 Stiltetyd
23:00Ligte uit
SONDAG
07:30Opstaan
08:00Ontbyt
09:00Kerkbywoning volgens reëlings wat met toesighouer tydens ontbyt getref is.
12:30Middagete
13:00Rustyd
17:30Aandete
20:00Alle inwoners terug in die koshuis
21:45Waarskuwingsklok
21:50Stiltetyd
22:00Ligte uit (reël met die koshuisvader indien ‘n film later klaarmaak)